YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 38:15

PSALMS 38:15 Die Boodskap (DB)

Ja, ek maak of ek daardie spul glad nie hoor nie. Ek praat nie ’n woord met hulle nie.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:15 Bybel vir almal (ABA)

Ek is soos iemand wat nie kan hoor nie en nie kan antwoord nie

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ja, ek is soos 'n man wat nie hoor nie en in wie se mond geen teëspraak is nie

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het geword soos 'n man wat niks hoor nie en wat niks het om te antwoord nie.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek het geword soos iemand wat nie hoor nie, in wie se mond daar geen verweer is nie

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want op U, HERE, hoop ek; U sal hoor, HERE my God.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:15 Die Boodskap (DB)

Ja, ek maak of ek daardie spul glad nie hoor nie. Ek praat nie ’n woord met hulle nie.

Deel
Lees PSALMS 38

PSALMS 38:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is soos iemand wat doof is en wat niks het om te sê nie.

Deel
Lees PSALMS 38
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's