PSALMS 37:9
PSALMS 37:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die kwaaddoeners sal uitgeroei word; maar die wat die HERE verwag, hulle sal die aarde besit.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die skelms sal uitgeroei word, maar dié wat hulle vertroue in die Here stel, sal in besit bly van die land.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:9 Bybel vir almal (ABA)
Want mense wat slegte dinge doen, sal moet weggaan uit die land. Die mense wat glo dat die Here hulle sal red, húlle sal die land kry.
Deel
Lees PSALMS 37