PSALMS 37:7
PSALMS 37:7 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet stilbly en geduldig wag totdat die Here iets doen. Jy moenie kwaad word wanneer dit goed gaan met iemand wat skelm planne maak nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dalet. Swyg voor die HERE en verwag Hom; wees nie toornig op hom wat voorspoedig in sy weg is nie, op die man wat listige planne uitvoer nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom moet jy in stilte op die Here vertrou en jou nie ontstel oor die voorspoedige lewe van 'n skelm nie.
Deel
Lees PSALMS 37