YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 37:5

PSALMS 37:5 Die Boodskap (DB)

Stel jou lewe elke dag in die Here se hand. Vertrou op Hom. Hy sal vir jou sorg.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:5 Bybel vir almal (ABA)

Jy moet glo dat die Here jou op jou pad sal lei en dat Hy sal doen wat Hy belowe het. As jy dit glo, dan sal Hy dit doen

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gimel. Laat jou weg aan die HERE oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vertrou jou lewenspad aan die HERE toe, vertrou op Hom, en Hy sal optree.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Laat jou weg aan die HERE oor; vertrou ook op Hom; en hy sal dit laat gebeur.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:5 Die Boodskap (DB)

Stel jou lewe elke dag in die Here se hand. Vertrou op Hom. Hy sal vir jou sorg.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vertrou jou lewe toe aan die HERE. Vertrou Hom, en Hy sal vir jou sorg.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:5

PSALMS 37:5 AFR83PSALMS 37:5 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's