PSALMS 37:40
PSALMS 37:40 Bybel vir almal (ABA)
Die Here help hulle en Hy maak hulle vry, Hy maak hulle vry van die mense wat verkeerd doen en Hy red hulle, want hulle vra dat Hy hulle moet beskerm.
PSALMS 37:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE help hulle en red hulle; Hy red hulle van die goddelose mense en verlos hulle, want hulle skuil by Hom.
PSALMS 37:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here help hulle en Hy bevry hulle, Hy bevry hulle van die slegte mense en red hulle, want hulle skuil by Hom.
PSALMS 37:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE help hulle en bevry hulle. Hy bevry hulle van goddeloses en verlos hulle, want hulle skuil by Hom.
PSALMS 37:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE sal hulle help en hulle red; Hy sal hulle red van die goddelose en hulle red, omdat hulle op Hom vertrou.