YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 37:4

PSALMS 37:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vind jou vreugde in die HERE, dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verlustig jou ook in die HERE; en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:4 Bybel vir almal (ABA)

As jy gelukkig voel omdat jy aan die Here behoort, dan sal Hy vir jou alles gee wat jy wil hê.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vind jou vreugde in die HERE, dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verlustig jou ook in die HERE; en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:4 Die Boodskap (DB)

Wees elke oomblik bly dat jy die Here ken. Hy sal sorg dat jy kry wat jy wil hê.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees bly in die HERE, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:4

PSALMS 37:4 AFR83PSALMS 37:4 AFR83PSALMS 37:4 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's