PSALMS 37:39 - Compare All Versions
PSALMS 37:39 ABA (Bybel vir almal)
Dit is die Here wat die mense red wat reg doen, Hy beskerm hulle wanneer hulle swaarkry.
Deel
PSALMS 37 ABAPSALMS 37:39 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Tau. Maar die hulp van die regverdiges is van die HERE, hulle toevlug in tyd van benoudheid.
Deel
PSALMS 37 AFR53PSALMS 37:39 AFR83 (Afrikaans 1983)
maar die regverdiges word deur die Here gered. Hy is hulle toevlug in tyd van nood.
Deel
PSALMS 37 AFR83PSALMS 37:39 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Regverdiges se verlossing kom van die HERE – hulle toevlug in 'n tyd van verdrukking.
Deel
PSALMS 37 AFR20PSALMS 37:39 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die heil van die regverdiges is uit die HERE; Hy is hulle sterkte in die tyd van benoudheid.
Deel
PSALMS 37 CAB23PSALMS 37:39 DB (Die Boodskap)
Maar mense wat reg lewe, word deur die Here gehelp. Hulle skuil by Hom.
Deel
PSALMS 37 DBPSALMS 37:39 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die HERE red die regverdiges; Hy is ’n toevlug in moeilike tye.
Deel
PSALMS 37 NLV