YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 37:36

PSALMS 37:36 Bybel vir almal (ABA)

Maar toe ek weer daar verbykom, toe was hy nie meer daar nie. Ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gekry nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe gaan iemand verby, en kyk, hy was daar nie; en ek het hom gesoek, maar hy was nie te vinde nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

en toe ek weer verbykom, was hy nie meer daar nie; ek het hom gesoek en hy was nêrens nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

maar toe iemand weer daar verbygaan, was hy weg! En toe ek hom soek, was hy nêrens te vinde nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar hy het gesterf, en kyk, hy was nie; ja, ek het hom gesoek, maar hy kon nie gevind word nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:36 Die Boodskap (DB)

maar toe ek weer kyk, was hulle weg. Net mooi niks het van hulle oorgebly nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe ek weer kyk, was hulle weg! Hoewel ek hulle gesoek het, kon ek hulle nie kry nie!

Deel
Lees PSALMS 37
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's