YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 37:35

PSALMS 37:35 Bybel vir almal (ABA)

Ek het gesien dat 'n mens wat verkeerd doen, ander mense verdruk, ek het gesien dat dit met hom goed gaan, hy lyk soos 'n boom wat altyd groen is.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Resj. Ek het die goddelose gesien, 'n geweldenaar, terwyl hy hom uitbrei soos 'n groen inlandse boom.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het al gesien dat 'n slegte, roekelose mens geil opskiet soos 'n plant

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek het 'n goddelose gesien, 'n gewelddadige, wat gedy het soos 'n lowerryke, inheemse boom

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek het gesien hoe die goddelose in groot mag was en homself versprei soos 'n groen lourierboom.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:35 Die Boodskap (DB)

Ek het al baie keer gesien hoe gewetenlose mense wat sonder God leef met ’n groot lawaai op die toneel verskyn

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ekself het dit sien gebeur: Hoogmoedige en bose mense floreer soos welige bome.

Deel
Lees PSALMS 37
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's