YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 37:33

PSALMS 37:33 Bybel vir almal (ABA)

Maar die Here los nie die mens wat reg doen nie, daardie mens is nie skuldig wanneer mense hom oordeel nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die HERE gee hom nie oor in sy hand nie, en Hy veroordeel hom nie as hy gerig word nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar die Here los hom nie in die mag van die goddelose nie en laat nie toe dat hy veroordeel word as hy voor die regbank staan nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE gee hom nie oor in sy hand nie, en veroordeel hom nie wanneer hy teregstaan nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE sal hom nie in sy hand laat nie en hom nie veroordeel as hy geoordeel word nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:33 Die Boodskap (DB)

Maar die Here pas sy kinders op. Hy laat hulle nie in die hand kom van mense wat sonder Hom leef nie. Hy laat nie toe dat hulle skuldig bevind word nie.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die HERE verhoed dat hy in hulle mag val sodat hulle hom skuldig kan bevind wanneer hy voor die gereg kom.

Deel
Lees PSALMS 37
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's