PSALMS 37:32
PSALMS 37:32 Bybel vir almal (ABA)
Die mens wat verkeerd doen, probeer om die mens wat reg doen, te vang wanneer hy iets verkeerd doen, hy wil hê dat hy moet sterf.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sade. Die goddelose loer op die regverdige en soek om hom dood te maak.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die goddelose lê die regverdige voor en soek 'n kans om hom dood te maak
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Goddelose hou die regverdige dop, en is daarop uit om hom dood te maak.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die goddelose kyk na die regverdige en soek om hom dood te maak.
Deel
Lees PSALMS 37