PSALMS 37:30
PSALMS 37:30 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die mens wat reg lewe, sy mond oopmaak en praat, dan wys hy dat hy wysheid het en dat hy reg wil doen aan ander mense.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Pe. Die mond van die regverdige verkondig wysheid, en sy tong spreek wat reg is.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat die regverdige praat, is wysheid, wat hy sê, stem ooreen met die reg.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die mond van 'n regverdige prewel wysheid en sy tong praat wat reg is.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die mond van die regverdige spreek wysheid, en sy tong spreek van oordeel.
Deel
Lees PSALMS 37