PSALMS 37:3
PSALMS 37:3 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet glo dat die Here sal doen wat Hy belowe het en jy moet goeie dinge doen. Dan sal jy in hierdie land woon en jy sal veilig wees.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bet. Vertrou op die HERE, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort.
Deel
Lees PSALMS 37