PSALMS 37:27
PSALMS 37:27 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie verkeerd doen nie, jy moet doen wat goed is, dan sal jy altyd in die land woon.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Samek. Wyk af van wat kwaad is, en doen wat goed is, en jy sal vir ewig woon
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, dan sal jy die land altyd bewoon
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As jy die kwaad vermy en die goeie doen, sal jy vir altyd die land bewoon.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gaan weg van die kwaad en doen goed; en bly tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 37