PSALMS 37:24
PSALMS 37:24 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer so 'n mens val, dan val hy nie hard nie, want die Here hou sy hand vas.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As hy val, dan stort hy nie neer nie; want die HERE ondersteun sy hand.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
As so iemand val, bly hy nie lê nie, want die Here help hom op.
Deel
Lees PSALMS 37