PSALMS 37:21
PSALMS 37:21 Bybel vir almal (ABA)
Die mens wat verkeerd doen, leen van ander mense en hy gee nie terug nie. Die mens wat reg doen, is iemand wat vir ander mense goed is en wat gee.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Lamed. Die goddelose leen en gee nie terug nie, maar die regverdige ontferm hom en gee
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die goddelose leen en betaal nie terug nie, die regverdige kry jammer en help.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Goddelose leen en betaal nie terug nie, maar 'n regverdige is goedhartig en mededeelsaam.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die goddelose leen en betaal nie terug nie, maar die regverdige bewys barmhartigheid en gee.
Deel
Lees PSALMS 37