PSALMS 37:11
PSALMS 37:11 Bybel vir almal (ABA)
Maar die mense wat hulleself nie kan help nie, sal die land kry en hulle sal gelukkig voel omdat alles goed sal gaan.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die ootmoediges daarenteen sal die aarde besit en hulle verlustig oor groot vrede.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat nou verdruk word, sal die land besit en hulle verlustig in hulle welvaart.
Deel
Lees PSALMS 37