PSALMS 37:10
PSALMS 37:10 Bybel vir almal (ABA)
Oor 'n kort tydjie sal die mense wat verkeerd doen, weg wees. Jy sal kyk na die plek waar hulle was, en hulle sal nie daar wees nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wau. En nog 'n klein rukkie en die goddelose sal daar nie wees nie; ja, jy sal ag gee op sy plek, maar hy sal daar nie wees nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nog 'n rukkie en daar sal geen goddelose meer wees nie; 'n mens sal hom soek waar hy was, maar hy sal nie daar wees nie.
Deel
Lees PSALMS 37