PSALMS 36:2
PSALMS 36:2 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat verkeerd doen, is opstandig teen die Here, ek weet dit. So 'n mens sê hy is nie bang vir God nie.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die binneste van my hart sê die oortreding aangaande die goddelose: Daar is geen vrees van God voor sy oë nie.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die hart van die goddelose het die opstand teen God die laaste woord. Die goddelose het geen vrees vir God nie
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Uitspraak oor die oortreding van 'n goddelose leef in my gedagtes : “Daar is geen vrees vir God nie.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy vlei homself in sy eie oë totdat bevind word dat sy ongeregtigheid haatlik is.
Deel
Lees PSALMS 36