PSALMS 36:11
PSALMS 36:11 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet aanhou doen wat U belowe het vir die mense wat naby U lewe. U moet aanhou reg doen aan die mense wat eerlik is.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat u goedertierenheid voortduur vir die wat U ken, en u geregtigheid vir die opregtes van hart.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat u liefde bly by dié wat U erken en u trou by dié wat opreg is.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Reik met u troue liefde uit na hulle wat U ken, met u •geregtigheid na die opregtes van hart.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat die voet van hoogmoed nie teen my kom nie, en laat die hand van die goddelose my nie afstoot nie.
Deel
Lees PSALMS 36