PSALMS 35:11
PSALMS 35:11 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat my beskuldig, is my vyande, hulle sê ek het dinge gedoen, maar ek weet niks daarvan nie.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kwaadwillige getuies staan op; wat ek nie weet nie, vra hulle vir my.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is kwaadwillige getuies wat teen my optree. Hulle beskuldig my van dinge waarvan ek niks weet nie.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gewelddadige getuies staan op, oor iets waarvan ek niks weet nie, ondervra hulle my.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Valse getuies het opgestaan; hulle het my dinge opgelê wat ek nie geweet het nie.
Deel
Lees PSALMS 35