PSALMS 34:7 - Compare All Versions
PSALMS 34:7 ABA (Bybel vir almal)
Ek kan myself nie beskerm nie, ek het gebid, en die Here het gehoor. Hy het my gered van alles wat dit sleg laat gaan het met my.
Deel
PSALMS 34 ABAPSALMS 34:7 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Sajin. Hierdie ellendige het geroep, en die HERE het gehoor, en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.
Deel
PSALMS 34 AFR53PSALMS 34:7 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ek is een van die ellendiges wat geroep het. Die Here het gehoor, uit al my benoudhede het Hy my gered.
Deel
PSALMS 34 AFR83PSALMS 34:7 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hierdie magtelose het geroep en die HERE het gehoor, en uit al sy benoudhede het Hy hom verlos.
Deel
PSALMS 34 AFR20PSALMS 34:7 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die Engel van die HERE trek laer op rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit.
Deel
PSALMS 34 CAB23PSALMS 34:7 DB (Die Boodskap)
Kyk maar na my. Ek was swak en hulpeloos. Toe het ek gebid en die Here het my gehelp. Hy het my uit al my krisisse gehelp.
Deel
PSALMS 34 DBPSALMS 34:7 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hierdie ellendige mens het geroep, en die HERE het gehoor. Hy het hom uit al sy benoudheid gered.
Deel
PSALMS 34 NLV