YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 34:6

PSALMS 34:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:6 Bybel vir almal (ABA)

Die mense wat hulleself nie kan help nie, wag dat Hy hulle moet help, hulle weet Hy sal help, en hulle is bly.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

He. Hulle het Hom aangesien en gestraal van vreugde, en hulle aangesig hoef nie rooi van skaamte te word nie.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Verdruktes kyk op na Hom en hulle straal; hulle gesigte hoef nie rooi van skaamte te wees nie.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hierdie arme man het geroep, en die HERE het hom verhoor en hom uit al sy benoudhede verlos.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:6 Die Boodskap (DB)

Mense wat swak is en hulp nodig het, sien dit raak. Hulle gesigte straal van blydskap. As hulle die Here se hand styf vashou, sal Hy hulle nooit teleurstel nie.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat opsien na Hom, sal straal van vreugde; op hulle gesigte is daar geen skaamte nie.

Deel
Lees PSALMS 34
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's