PSALMS 34:23
PSALMS 34:23 Bybel vir almal (ABA)
Die Here red die lewe van die mense wat Hom dien. Mense wat vra dat Hy hulle moet beskerm, sal nie skuldig wees nie.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE verlos die siel van sy knegte; en almal wat by Hom skuil, hoef nie te boet nie.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here maak sy dienaars vry. Wie by Hom skuil, sal nie as skuldige behandel word nie.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die HERE red die lewens van sy diensknegte en niemand wat by Hom skuil, sal boet nie.
Deel
Lees PSALMS 34