YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 34:18

PSALMS 34:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Regverdiges roep om hulp en die HERE luister, uit al hulle benoudhede red Hy hulle.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer mense roep om hulp, hoor die HERE. Uit al hulle moeilikhede red Hy hulle.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:18 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer die mense wat reg lewe, roep en vra dat die Here hulle moet help, dan luister die Here, en Hy red hulle van alles wat dit sleg laat gaan met hulle.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sade. Hulle roep, en die HERE hoor, en Hy red hulle uit al hul benoudhede.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Regverdiges roep om hulp en die HERE luister, uit al hulle benoudhede red Hy hulle.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE is naby die wat gebroke van hart is; en red die wat verslae van gees is.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:18 Die Boodskap (DB)

As hulle Hom om hulp vra, red Hy hulle uit al hulle probleme. Hy hoor as hulle na Hom roep.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer mense roep om hulp, hoor die HERE. Uit al hulle moeilikhede red Hy hulle.

Deel
Lees PSALMS 34

PSALMS 34:18

PSALMS 34:18 AFR83PSALMS 34:18 AFR83PSALMS 34:18 AFR83PSALMS 34:18 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's