PSALMS 34:15
PSALMS 34:15 Bybel vir almal (ABA)
Hy moenie verkeerde dinge doen nie, hy moet goeie dinge doen, hy moet altyd probeer om vrede te maak.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Samek. Wyk af van wat verkeerd is, en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na!
Deel
Lees PSALMS 34