PSALMS 34:10
PSALMS 34:10 Bybel vir almal (ABA)
Julle wat aan die Here behoort, julle moet die Here dien, want die mense wat Hom dien, het altyd genoeg van alles.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jod. Vrees die HERE, o sy heiliges, want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle wat aan die Here behoort, dien Hom! Wie Hom dien, het geen gebrek nie.
Deel
Lees PSALMS 34