PSALMS 33:7
PSALMS 33:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die water van die see laat bymekaarkom soos in 'n dam, Hy het die diep water in stoorkamers gebêre.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy versamel die waters van die see soos 'n hoop; Hy bêre die wêreldvloede weg in skatkamers.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die seewater laat saamkom soos in 'n dam, die groot waters op een plek opgegaar.
Deel
Lees PSALMS 33