PSALMS 33:20 - Compare All Versions

PSALMS 33:20 ABA (Bybel vir almal)

Ons weet dat die Here ons sal help, Hy sal ons beskerm.

PSALMS 33:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild

PSALMS 33:20 AFR83 (Afrikaans 1983)

Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer.

PSALMS 33:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Met ons hele wese wag ons op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild.

PSALMS 33:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Ons siel wag op die HERE: Hy is ons hulp en ons skild.

PSALMS 33:20 DB (Die Boodskap)

Ons is in alles van die Here afhanklik. Hy help en beskerm ons.

PSALMS 33:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ons vertrou op die HERE om ons te red. Hy is ons hulp en beskerm ons soos ’n skild.