PSALMS 33:18
PSALMS 33:18 Bybel vir almal (ABA)
Nee, die Here sorg vir die mense wat Hom dien, die mense wat glo dat Hy sal doen wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die Here wat sorg vir dié wat Hom eer, vir dié wat op sy mag vertrou
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:18 Die Boodskap (DB)
Net die Here gee die oorwinning. Hy laat dié mense wen wat Hom eer. Hy sorg vir almal wat op sy liefde vertrou. Elkeen wat van Hom afhanklik is, het Hy baie lief.
Deel
Lees PSALMS 33