YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 32:8

PSALMS 32:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal jou onderrig en jou leer in die weg wat jy moet gaan: Ek sal jou lei met my oog.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:8 Bybel vir almal (ABA)

Ek wil vir jou leer en vir jou sê hoe jy moet lewe, ek wil vir jou raad gee en ek wil kyk wat jy doen.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek wil jou insig gee, Ek wil jou die pad leer wat jy moet loop. Ek wil jou raad gee, my oog oor jou hou.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal jou onderrig en jou leer in die weg wat jy moet gaan: Ek sal jou lei met my oog.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:8 Die Boodskap (DB)

Hy het gesê: Ek is soos ’n onderwyser vir jou. Ek vat jou aan die hand om jou op die regte pad te lei. Ek sal jou elke keer die regte raad gee. Ek sal jou oppas.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE sê: “Ek sal jou onderrig en die pad wys waarop jy moet gaan. Ek sal vir jou raad gee, my oog sal op jou wees.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:8

PSALMS 32:8 AFR83PSALMS 32:8 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's