PSALMS 32:4
PSALMS 32:4 Bybel vir almal (ABA)
want U het my elke dag en nag gestraf. Dit het gevoel of daar 'n vuur in my brand. Sela
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want u hand was dag en nag swaar op my; my murg het verander soos deur somergloed. Sela.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
U hand het dag en nag swaar op my gedruk, my krag het opgedroog soos water in somerhitte. Sela
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, dag en nag was u hand swaar op my; my lewenskrag het weggekwyn soos in die hitte van die somer. •Sela
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want dag en nag was U hand swaar op my: my vog het verander in die droogte van die somer. Sela.
Deel
Lees PSALMS 32