PSALMS 32:3
PSALMS 32:3 Die Boodskap (DB)
Toe ek stilgebly het oor my verkeerde dade en dit nie voor die Here bely het nie, het dit baie sleg met my gegaan. Ek het maer geword soos ek die hele dag hard gebid het.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:3 Bybel vir almal (ABA)
Ja, toe ek stilgebly het oor my sondes, het ek die hele dag gekla en gesug en ek het maer geword
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe ek geswyg het, het my gebeente uitgeteer in my gebrul die hele dag
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe ek oor my sonde geswyg het, het my liggaam uitgeteer soos ek heeldag om hulp geroep het.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe ek stilgebly het, het my gebeente broos geword onder my gekreun die hele dag.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe ek stilgebly het, het my gebeente oud geword deur my gebrul die hele dag lank.
Deel
Lees PSALMS 32