YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 32:11

PSALMS 32:11 Bybel vir almal (ABA)

Julle almal wat reg lewe, julle moet bly wees, julle moet juig oor wat die Here gedoen het. Julle almal wat eerlik lewe, julle moet bly wees en skree.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wees bly in die HERE en juig, o regverdiges! En jubel, alle opregtes van hart!

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel, alle opregtes.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Verbly julle in die HERE, en juig, regverdiges; ja, jubel dit uit, almal met opregte harte.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verheug julle in die HERE en juig, julle regverdiges, en juig, alle opregtes van hart.

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:11 Die Boodskap (DB)

Julle almal wat die Here liefhet, wees bly en opgewonde! Juig oor die Here! Juig, julle almal wat opreg is!

Deel
Lees PSALMS 32

PSALMS 32:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom, wees bly in die HERE en juig, regverdiges! Roep uit van vreugde, julle almal wat opreg is!

Deel
Lees PSALMS 32
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's