PSALMS 32:10
PSALMS 32:10 Die Boodskap (DB)
Mense wat die Here nie dien nie, ken baie hartseer. Maar elkeen wat op die Here vertrou, kan op sy groot liefde staatmaak. Die Here sal hom met sy goedheid toevou.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:10 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan baie sleg met 'n mens wat verkeerd doen, maar die Here doen wat Hy belowe het vir die mens wat in Hom glo.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die goddelose het baie smarte, maar hy wat op die HERE vertrou — met goedertierenheid sal Hy hom omring.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die goddelose het baie smarte, maar wie op die Here vertrou, dié omvou Hy met sy liefde.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Goddelose het baie smarte, maar wie op die HERE vertrou – troue liefde omring hom.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Baie smarte sal vir die goddelose wees, maar hy wat op die HERE vertrou, barmhartigheid sal hom omring.
Deel
Lees PSALMS 32