YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 31:3

PSALMS 31:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Luister na my, red my tog gou. Wees vir my 'n rots om na toe te vlug, 'n bergvesting om my te red.

Deel
Lees PSALMS 31

PSALMS 31:3 Bybel vir almal (ABA)

U moet luister en my gou red, U moet die rots wees waarnatoe ek kan vlug, die plek waar ek veilig is, waar U my beskerm.

Deel
Lees PSALMS 31

PSALMS 31:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Neig u oor tot my, red my gou; wees vir my 'n rots om in te vlug, 'n baie vaste huis om my te verlos.

Deel
Lees PSALMS 31

PSALMS 31:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Luister na my, red my tog gou. Wees vir my 'n rots om na toe te vlug, 'n bergvesting om my te red.

Deel
Lees PSALMS 31

PSALMS 31:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Draai u oor na my, red my gou; wees 'n rotsvesting vir my, 'n bergskuiling tot my redding.

Deel
Lees PSALMS 31

PSALMS 31:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want U is my rots en my vesting; daarom lei my ter wille van u Naam en lei my.

Deel
Lees PSALMS 31

PSALMS 31:3 Die Boodskap (DB)

Hoor as ek roep! Dra my veilig deur my krisis! Bewaar my as ek vra dat U my moet help. Hou my styf vas in u hand. Ek kruip by U weg.

Deel
Lees PSALMS 31

PSALMS 31:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister tog na my en red my gou. Wees vir my ’n rots van veiligheid, ’n vesting waarheen ek kan vlug.

Deel
Lees PSALMS 31
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's