PSALMS 31:23
PSALMS 31:23 Bybel vir almal (ABA)
En ek? Toe ek so bang was, het ek gedink hulle sal my wegvat van U, maar U het geluister toe ek gesoebat het en gevra het dat U my moet help.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek tog het in my angs gesê: Ek het verdwyn, weg van u oë; nogtans het U die stem van my smekinge gehoor toe ek U aangeroep het om hulp.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het in my angs gedink: Dit is klaar met my, selfs U het my verwerp. Tog, U het geluister na my gesmeek toe ek na U om hulp geroep het.
Deel
Lees PSALMS 31