PSALMS 31:21
PSALMS 31:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U verberg hulle in die skuilplek van u aangesig vir die samesweringe van mense; U steek hulle weg in 'n hut vir die twis van die tonge.
PSALMS 31:21 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense planne maak teen die mense wat vir U dien, dan steek U hulle veilig weg by U, U beskerm hulle wanneer mense hulle beskuldig.
PSALMS 31:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U verberg hulle in die skuilplek van u aangesig vir die samesweringe van mense; U steek hulle weg in 'n hut vir die twis van die tonge.
PSALMS 31:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur u teenwoordigheid beskerm U hulle teen die sameswering van mense. U steek hulle weg vir dié wat vir hulle beskuldig.
PSALMS 31:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U verberg hulle in die beskutting van u teenwoordigheid teen die sameswering van mense; teen twisgierige tonge steek U hulle weg in 'n skuiling.
PSALMS 31:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geloofd sy die HERE, want Hy het sy wonderbare goedertierenheid aan my bewys in 'n sterk stad.