PSALMS 31:16
PSALMS 31:16 Bybel vir almal (ABA)
Dit is U wat besluit wat elke dag met my moet gebeur, U moet my red van my vyande, die mense wat my volg en jaag.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My tye is in u hand; red my uit die hand van my vyande en van my vervolgers.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
My tye is in u hand. Red my uit die hande van my vyande en vervolgers!
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
my tye is in u hand.” Red my uit die hand van my vyande, van hulle wat my agtervolg.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat U aangesig skyn oor U kneg; verlos my ter wille van U barmhartighede.
Deel
Lees PSALMS 31