PSALMS 30:8
PSALMS 30:8 Bybel vir almal (ABA)
Here, U was goed vir my, U het my sterk laat staan soos 'n berg. Maar toe U my nie meer wil sien nie, het ek bang geword.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, U het my berg deur u welbehae sterk laat staan. U het u aangesig verberg — ek het verskrik geword!
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur u goedheid het U my op 'n veilige berg laat staan, Here. Maar toe U U aan my onttrek het, het ek baie bang geword.
Deel
Lees PSALMS 30