PSALMS 30:12
PSALMS 30:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het my weeklag vir my verander in 'n koordans, U het my roukleed losgemaak en my met vreugde omgord
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gehuil en getreur, maar U het my laat dans. U het my rouklere weggevat en my laat feesvier.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek was in die rou, maar U het my van vreugde laat dans. U het my rouklere uitgetrek en vir my feesklere aangetrek.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“U het my rouklag in 'n koordans verander, my rouklere uitgetrek en my met vreugde omgord
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Totdat my eer tot eer van U kan sing en nie swyg nie. O HERE my God, ek wil U loof vir ewig.
Deel
Lees PSALMS 30