YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 3:9

PSALMS 3:9 Bybel vir almal (ABA)

Dit is net die Here wat kan help. U laat dit goed gaan met u volk. Sela

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die heil behoort aan die HERE; laat u seën wees oor u volk! Sela.

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulp kom net van die Here af. U laat dit goed gaan met u volk. Sela

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

By die HERE is daar redding; op u volk rus u seën. Sela

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:9 Die Boodskap (DB)

Dit is net die Here wat ’n mens kan red. Hou tog u hand oor u kinders, Here!

Deel
Lees PSALMS 3

PSALMS 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verlossing kom van U, HERE. Mag u seëninge op u volk rus. Sela

Deel
Lees PSALMS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's