PSALMS 3:5
PSALMS 3:5 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer ek die Here roep, dan antwoord Hy my van bo-op sy gewyde berg. Sela
Deel
Lees PSALMS 3PSALMS 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Luid roep ek die HERE aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela.
Deel
Lees PSALMS 3PSALMS 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ek na die Here roep, antwoord Hy my van sy heilige berg af. Sela
Deel
Lees PSALMS 3