PSALMS 29:4
PSALMS 29:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die stem van die HERE is met krag; die stem van die HERE is met heerlikheid.
Deel
Lees PSALMS 29PSALMS 29:4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die Here praat, dan praat Hy hard, wanneer Hy praat, dan is dit die Koning wat praat.
Deel
Lees PSALMS 29PSALMS 29:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die stem van die Here is magtig, die stem van die Here is vol majesteit.
Deel
Lees PSALMS 29