YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 23:3

PSALMS 23:3 Bybel vir almal (ABA)

So gee die Here ook vir my nuwe krag, Hy leer vir my om reg te lewe, want ek behoort aan Hom.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:3 Bybel vir almal (ABA)

So gee die Here ook vir my nuwe krag, Hy leer vir my om reg te lewe, want ek behoort aan Hom.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy gee my nuwe lewenskrag; Hy lei my op die regte paaie ter wille van sy Naam.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy verkwik my siel, Hy lei my op die spore van geregtigheid ter wille van sy Naam.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:3 Die Boodskap (DB)

Hy gee my die krag om elke dag reg te lewe. Soos ’n goeie gids lei Hy my elke dag om volgens sy wil te lewe. Almal in my lewe kan sien hoe belangrik God is.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die pad van geregtigheid tot eer van sy Naam.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:3

PSALMS 23:3 AFR83PSALMS 23:3 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's