PSALMS 23:2
PSALMS 23:2 Bybel vir almal (ABA)
'n Herder bring sy skape na goeie weiveld, hulle eet genoeg en hulle gaan lê. Hy bring hulle na die water, en daar gaan hulle lê en rus.
Deel
Lees PSALMS 23PSALMS 23:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.
Deel
Lees PSALMS 23PSALMS 23:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is.
Deel
Lees PSALMS 23PSALMS 23:2 Die Boodskap (DB)
Hy gee vir my die heel beste van alles: kos, veiligheid en vrede. Omdat die Here by my is, bekommer ek my nie. Wanneer ek moedeloos word, laat Hy my die lewe weer anders sien.
Deel
Lees PSALMS 23