YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 23:1

PSALMS 23:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE is my herder; daar is niks wat my ontbreek nie.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:1 Bybel vir almal (ABA)

'n Psalm van Dawid. Die Here is my Herder, Hy sorg vir my, ek het genoeg van alles.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'N PSALM van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Psalm. Van Dawid. Die HERE is my herder; ek ly nie gebrek nie.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE is my herder; Ek sal nie wil hê nie.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:1 Die Boodskap (DB)

Die Here sorg vir my soos ’n herder wat sy skape oppas; ek het niks meer nodig nie.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE is my herder; daar is niks wat my ontbreek nie.

Deel
Lees PSALMS 23

PSALMS 23:1

PSALMS 23:1 AFR83PSALMS 23:1 AFR83PSALMS 23:1 AFR83PSALMS 23:1 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's