Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 22:4 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 22:4 AFR83 (Afrikaans 1983)

U is tog die Heilige wat woon waar die lofsange van Israel weerklink!

PSALMS 22:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel!

PSALMS 22:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Tog is U die Heilige wat woon waar Israel U prys.

PSALMS 22:4 DB (Die Boodskap)

U is die Een wat baie belangrik en groot is. U kinders het groot respek vir U. U is waar hulle U loof.

PSALMS 22:4 ABA (Bybel vir almal)

U is die heilige God, die Israeliete prys U.

PSALMS 22:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

U is tog die •Heilige, U heers waar die lofliedere van Israel opklink.

PSALMS 22:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Ons vaders het op U vertrou: hulle het vertrou, en U het hulle gered.