PSALMS 21:13 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 21:13 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wanneer U met die boog na hulle mik, slaan hulle op die vlug.
Deel
PSALMS 21 AFR83PSALMS 21:13 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want U sal hulle dwing om te vlug; met u boogsnare sal u mik op hulle gesig.
Deel
PSALMS 21 AFR53PSALMS 21:13 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Want U sal hulle laat omdraai en vlug wanneer U pyle op hulle rig.
Deel
PSALMS 21 NLVPSALMS 21:13 DB (Die Boodskap)
Want U sal hulle straf. U sal maak dat hulle ver weghardloop. Hulle sal vlug.
Deel
PSALMS 21 DBPSALMS 21:13 ABA (Bybel vir almal)
want jy sal met jou pyl en boog na hulle skiet, en hulle sal moet vlug.
Deel
PSALMS 21 ABAPSALMS 21:13 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
want u sal hulle op die vlug laat slaan wanneer u op hulle aanlê met 'n gespande boog.
Deel
PSALMS 21 AFR20PSALMS 21:13 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verhef U, HERE, in U eie krag; so sal ons sing en U krag loof.
Deel
PSALMS 21 CAB23