YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 20:3

PSALMS 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag Hy u te hulp kom uit die heiligdom, u bystaan uit Sion.

Deel
Lees PSALMS 20

PSALMS 20:3 Bybel vir almal (ABA)

Ons bid dat Hy uit die tempel sal kom om jou te help, dat Hy van Sionsberg sal kom en jou sal help.

Deel
Lees PSALMS 20

PSALMS 20:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Mag Hy u hulp stuur uit die heiligdom en u ondersteun uit Sion!

Deel
Lees PSALMS 20

PSALMS 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag Hy u te hulp kom uit die heiligdom, u bystaan uit Sion.

Deel
Lees PSALMS 20

PSALMS 20:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag Hy vir u hulp stuur uit die heiligdom, en u uit Sion ondersteun.

Deel
Lees PSALMS 20

PSALMS 20:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dink aan al U offergawes en aanvaar U brandoffer; Sela.

Deel
Lees PSALMS 20

PSALMS 20:3 Die Boodskap (DB)

Mag Hy jou spesiaal help en bystaan uit die plek waar Hy bly.

Deel
Lees PSALMS 20

PSALMS 20:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag Hy jou te hulp snel uit die heiligdom, en uit Sion jou versterk.

Deel
Lees PSALMS 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's